Select Page

Hoezit Lemon Craft Gin 500ml

R250,00

Hoezit Lemon Craft Gin is nie hier om stil in die hoek te sit nie. Dis ‘n bold, lekker kuier-gin met die perfekte balans van lekker vibes en n citrus kick wat sommer van die eerste sluk af hallo sê. Gooi n dubbel, deel dit met goeie mense, en onthou – die lewe is te kort vir vervelige drank. Hoezit, samelewing!

Category:

Description

Hoezit Lemon Craft Gin 500ml

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoezit Lemon Craft Gin 500ml”

Your email address will not be published. Required fields are marked *