Select Page

Hoezit Bloedlemoen Craft Gin

Hoezit Bloedlemoen Craft Gin is nie hier om stil in die hoek te sit nie. Dis ‘n bold, lekker kuier-gin met die perfekte balans van lekker vibes en n citrus kick wat sommer van die eerste sluk af hallo sê. Gooi n dubbel, deel dit met goeie mense, en onthou – die lewe is te kort vir vervelige drank. Hoezit, samelewing!

Dorper Kroeë

Dorper Kroeë specialises in premium, private-label, alcohol products for brands, venues, events, and hospitality partners, across South Africa.