Description
4 x 200ml Craft Gin Bottles
R599,00
Hoezit Dry Craft Gin is nie hier om stil in die hoek te sit nie. Dis ‘n bold, lekker kuier-gin met die perfekte balans van lekker vibes en n citrus kick wat sommer van die eerste sluk af hallo sê. Gooi n dubbel, deel dit met goeie mense, en onthou – die lewe is te kort vir vervelige drank. Hoezit, samelewing!
Reviews
There are no reviews yet.